Francis Crick

Francis Crick
Geboortenaam Francis Harry Compton Crick
Gebore (1916-06-08)8 Junie 1916
Weston Favell, Northamptonshire, Engeland
Oorlede 28 Julie 2004 (op 88)
San Diego, Kalifornië
Nasionaliteit Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Vakgebied Fisika, Molekulêre biologie
Instelling(s) Instituut vir Bevordering van Genetiese Studies
Doktorale promotor(s) Max Perutz
Bekend vir Struktuur van RNS
Toekennings Nobelprys vir Fisiologie of Geneeskunde (1962)
Handtekening

Francis Crick FRS (1916–2004) was 'n Britse wetenskaplike. Sy vernaamste bydrae is ongetwyfeld sy en James Watson se ontrafeling van die molekulêre struktuur van DNS in die 1950's. Hul bevindinge sou die grondslag vorm van die moderne genetika, molekulêre biologie en biotegnologie, en in 1962 bekroon word met die Nobelprys vir Fisiologie of Geneeskunde.[1] Van Crick se latere navorsing het gelei tot belangrike ontdekkings oor die funksionering van genetiese materiaal.[2]

  1. "The Nobel Prize in Physiology or Medicine 1962" (in Engels). Nobelprize.org. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Julie 2018. Besoek op 4 Februarie 2018.
  2. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search